Kan nie game speel nie

Ek en my man gebruik die selfde enternet .kan nie eers die game speel nie .
ek is moeg om te sukel met games wat jy moet loging serves ek speel nie online nie wil net die game speel en gaan bou en fun he met my games asseblief maak dit reg hoe dit was asseblief.
Ek love my games jy kan gaan kyk ek het vidios oor my games en my uure wat ek in sit love dit dit se hoe ek van n game hou bv.ARK play time is 2,791.5 houers.

1 Like

Hey there,

You need internet to play, because of future support for crossplay with Epic Games Store (etc.). If you are playing on a server which shows high ping, you should try using the Direct Connect button to connect to the server.

U het internet nodig om te speel vanweë toekomstige ondersteuning vir crossplay met Epic Games Store (ens.). As u op 'n bediener speel wat hoë ping toon, moet u die Direct Connect-knoppie gebruik om aan te sluit op die bediener.
(ref: Google Translate)

Ons het enternet

Sê hulle!!!

Ons ip addres is die selfde kan nie in log nie .dit was beuter gewees waner dit nie daar was nie nou kan ek nie eers die game speel nie hy bly op log in server gee my nie ander opsies nie asb sit dit trug hoe dit was asb

This topic was automatically closed 7 days after the last reply. New replies are no longer allowed.